Gr 11 Fisiese Wetenskappe KW 1 [Afrikaans]
R100.00Price
Inhoud
Exstra informasie
Hierdie produk bevat Kwartaal 1 opsommings en Breinkaarte vir Lewenswetenskappe (LW) Graad 11, en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.
Hoofstuk 1: Meganika
* Eenheid 1: Vektore in 2 Dimensies
* Eenheid 2: Newton se wette en die toepassing daarvan
Hoofstuk 2: Materie & Materiale
* Eenheid 1: Atoomkombinasie: Molekulêre Struktuur
* Eenheid 2: Intermolekulêre kragte (Chemiese Binding)