Gr 4 Lewensvaardigheid KW 1 [Afrikaans]
R45.00Price
Inhoud
Exstra informasie
Hierdie produk bevat Kwartaal 1 opsommings en Breinkaarte vir Lewensvaardigheid (LV) (PSW) Graad 4, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Hoofstuk 1: Persoonlike sterk punte.
Hoofstuk 2: Respek vir jou eie liggaam en ander mense s’n.
Hoofstuk 3: Hantering van konflik.
Hoofstuk 4: Voortbeweging, rotasie, elevasie en balans.
Hoofstuk 5: Dans, drama en musiek.
Hoofstuk 6: Waardeer en skep visuele kuns.