Gr 4 Lewensvaardigheid KW 2 [Afrikaans]
R45.00Price
Inhoud
Exstra informasie
Hierdie produk bevat Kwartaal 2 opsommings en Breinkaarte vir Lewensvaardigheid (LV) (PSW) Graad 4, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Hoofstuk 7: Emosies.
Hoofstuk 8: Werk in 'n groep.
Hoofstuk 9: Afknouery.
Hoofstuk 10: Kinderregte en -verantwoordelikhede.
Hoofstuk 11: Gewysigde invalspeletjies.
Hoofstuk 12: Dans, drama en musiek.
Hoofstuk 13: Waardeer en skep visuele kuns.