top of page

Gr 4 Pakket KW1 [Afrikaans]

R180.00 Regular Price
R150.00Sale Price

Hierdie pakket bevat die volgende produkte:

* Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 1 (Platinum) – Opsommings:
   - Onderwerp 1-5:  Lewende en nie-lewende dinge | Die struktuur van plante en diere | Wat plante nodig het om te groei | Habitatte van diere | Strukture van diereskuilings

* Graad 4 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 1 (Platinum) - Opsommings:
   - Geografie: Eenheid 1-5:  Plekke waar mense woon | Tipes geboue en hul gebruike | Paaie en voetpaaie | Landmerke en verduidelik die pad | Mense se behoeftes
   - Geskiedenis: Eenheid 1-2:  Hoe om meer te wete te kom van die hede in ‘n plaaslike gebied | Hoe om meer te wete te kom oor ‘n plaaslike gebied se geskiedenis

* Graad 4 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 1 (Platinum) – Opsommings:
   - Hoofstuk 1-6:  Persoonlike sterk punte. | Respek vir jou eie liggaam en ander mense s’n. | Hantering van konflik. | Voortbeweging, rotasie, elevasie en balans. | Dans, drama en musiek. | Waardeer en skep visuele kuns.
 

Preview summary set

Untitled (27).png

General information

  • Summaries are emailed to you as a PDF,  1-5 minutes after your purchase

  • Summaries purchased, can be viewed, downloaded & printed

  • If you encounter any problems with you summary set email us at info@testpapers.co.za

bottom of page