Gr 4 Pakket KW3 [Afrikaans]
Hierdie pakket bevat die volgende produkte:
* Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 3 (Platinum) – Opsommings:
- Onderwerp 10-13: Energie en energie-oordrag | Energie om ons | Die beweging van energie in ‘n stelsel | Energie en klank
* Graad 4 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 3 (Platinum) - Opsommings:
- Geografie: Eenheid 1-7: Mense en kos | Maniere van boer | Saaiboerdery – belangrike gewasse in Suid-Afrika | Veeboerdery | Ligging van vernaamste saai en -veeboerdery-gebiede in Suid-Afrika | Onverwerkte en verwerkte kos | Van plaas na fabriek na winkel tot by die huis
- Geskiedenis: Eenheid 1-9: Vervoer op land – diere | Vervoer op land – die wiel en die karretjie | Vervoer op land – waens en koetse | Vervoer op land – die fiets | Vervoer op land – die stoomenjin en die trein | Vervoer op land – die motorkar | Algemene vorms van vervoer van mense en goedere op land vandag | Vervoer op water | Vervoer in die lug
* Graad 4 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 3 (Platinum) – Opsommings:
- Hoofstuk 14-19: Kulturele en morele lesse. | Godsdienste in Suid-Afrika. | Gevare in en om die water. | Ritmiese bewegings. | Dans, drama en musiek. | Waardeer en skep visuele kuns.
.png)
![Gr 4 Pakket KW3 [Afrikaans]](https://static.wixstatic.com/media/9e9590_ed20b973e3cd4542b859d85c207eccb3~mv2.png/v1/fill/w_1920,h_1920,al_c,q_95,enc_avif,quality_auto/9e9590_ed20b973e3cd4542b859d85c207eccb3~mv2.png)