top of page

Gr 4 Pakket KW4 [Afrikaans]

R180.00 Regular Price
R150.00Sale Price

Hierdie pakket bevat die volgende produkte:

* Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 4 (Platinum) – Opsommings:
   - Onderwerp 14-17:  Planeet Aarde | Die Son en sy uitwerking op die Aarde | Die Maan. | Vuurpylstelsels.

* Graad 4 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Platinum) - Opsommings:
   - Geografie - Eenheid 1-4:  Gebruike van water | Water as ‘n hulpbron | Hoe mense water kry | Besoedeling en afvalwater
   - Geskiedenis - Eenheid 1-9:  Die San en die oudste vorms van menslike kommunikasie | Die posstelsel | Die radio | Eerste tikmasjiene voor elektrisiteit | Die telegraaf | Die telefoon | Die kamera | Die televisie | Die persoonlike rekenaar, die internet en die selfoon

* Graad 4 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 4 (Platinum) – Opsommings:
   - Hoofstuk 20- 26:  Verkeersreëls. | Persoonlike en huishoudelike higiëne. | Gesonde omgewing en persoonlike gesondheid. | MIV- en Vigs-onderrig. | Dans, drama en musiek. | Waardeer en skep visuele kuns.

 

Preview summary set

Untitled (27).png

General information

  • Summaries are emailed to you as a PDF,  1-5 minutes after your purchase

  • Summaries purchased, can be viewed, downloaded & printed

  • If you encounter any problems with you summary set email us at info@testpapers.co.za

bottom of page