Gr 4 Sosiale Wetenskappe KW 1 [Afrikaans]
Hierdie produk bevat Kwartaal 1 opsommings en Breinkaarte vir Sosiale Wetenskappe (SW) Graad 4, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Geografie:
Eenheid 1: Plekke waar mense woon
Eenheid 2: Tipes geboue en hul gebruike
Eenheid 3: Paaie en voetpaaie
Eenheid 4: Landmerke en verduidelik die pad
Eenheid 5: Mense se behoeftes
Geskiedenis:
Eenheid 1: Hoe om meer te wete te kom van die hede in 'n plaaslike gebied
Eenheid 2: Hoe om meer te wete te kom oor 'n plaaslike gebied se geskiedenis
.png)
![Gr 4 Sosiale Wetenskappe KW 1 [Afrikaans]](https://static.wixstatic.com/media/9e9590_289379228f014ef1aa01ae41c29d35f3~mv2.png/v1/fill/w_1920,h_1920,al_c,q_95,enc_avif,quality_auto/9e9590_289379228f014ef1aa01ae41c29d35f3~mv2.png)