top of page

Gr 4 Sosiale Wetenskappe KW 2 [Afrikaans]

R65.00Price

Hierdie produk bevat Kwartaal 2 opsommings en Breinkaarte vir Sosiale Wetenskappe (SW) Graad 4, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

Geografie:  Kaartvaardighede
Eenheid 1:  Syaansigte en planaansigte
Eenheid 2:  Simbole en sleutels
Eenheid 3:  Roosterverwysings
Eenheid 4:  Kompasrigtings
Eenheid 5:  'n Kaart van Suid-Afrika
Eenheid 6:  'n Aardbol en kaart van die wêreld

Geskiedenis:  Leer by leiers
Eenheid 1:  Wat maak 'n goeie leier?
Eenheid 2:  Nelson Mandela, 'n goeie leier.
Eenheid 3:  Mahatma Gandhi.

Preview summary set

9061.png_1200 (1).png

General information

  • Summaries are emailed to you as a PDF,  1-5 minutes after your purchase

  • Summaries purchased, can be viewed, downloaded & printed