Gr 4 Sosiale Wetenskappe KW 3 [Afrikaans]
Hierdie produk bevat Kwartaal 3 opsommings en Breinkaarte vir Sosiale Wetenskappe (SW) Graad 4, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Geografie: Voedsel en boerdery in Suid-Afrika
Eenheid 1: Mense en kos
Eenheid 2: Maniere van boer
Eenheid 3: Saaiboerdery - belangrike gewasse in Suid-Afrika
Eenheid 4: Veeboerdery
Eenheid 5: Ligging van vernaamste saai en -veeboerdery-gebiede in Suid-Afrika
Eenheid 6: Onverwerkte en verwerkte kos
Eenheid 7: Van plaas na fabriek na winkel tot by die huis
Geskiedenis: Vervoer deur die eeue heen
Eenheid 1: Vervoer op land - diere
Eenheid 2: Vervoer op land - die wiel en die karretjie
Eenheid 3: Vervoer op land - waens en koetse
Eenheid 4: Vervoer op land - die fiets
Eenheid 5: Vervoer op land - die stoomenjin en die trein
Eenheid 6: Vervoer op land - die motorkar
Eenheid 7: Algemene vorms van vervoer van mense en goedere op land vandag
Eenheid 8: Vervoer op water
Eenheid 9: Vervoer in die lug
%20(1).png)
.png)
![Gr 4 Sosiale Wetenskappe KW 3 [Afrikaans]](https://static.wixstatic.com/media/9e9590_412b9b86f11c432fbc5054ab8c65a5a5~mv2.png/v1/fill/w_980,h_980,al_c,q_90,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/9e9590_412b9b86f11c432fbc5054ab8c65a5a5~mv2.png)
.png)