top of page

Gr 4 Sosiale Wetenskappe KW 4 [Afrikaans]

R65.00Price

Hierdie produk bevat Kwartaal 4 opsommings en Breinkaarte vir Sosiale Wetenskappe (SW) Graad 4, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

Geografie:  Water in Suid-Afrika
Eenheid 1:  Gebruike van water
Eenheid 2:  Water as 'n hulpbron
Eenheid 3:  Hoe mense water kry
Eenheid 4:  Besoedeling en afvalwater

Geskiedenis:  Kommunikasie oor die jare heen
Eenheid 1:  Die San en die oudste vorms van menslike kommunikasie
Eenheid 2:  Die posstelsel
Eenheid 3:  Die radio
Eenheid 4:  Eerste tikmasjiene voor elektrisiteit
Eenheid 5:  Die telegraaf
Eenheid 6:  Die telefoon
Eenheid 7:  Die kamera
Eenheid 8:  Die televisie
Eenheid 9:  Die persoonlike rekenaar, die internet en die selfoon

Preview summary set

9061.png_1200 (1).png

General information

  • Summaries are emailed to you as a PDF,  1-5 minutes after your purchase

  • Summaries purchased, can be viewed, downloaded & printed