Gr 4 SW: Geografie KW 2 [Afrikaans]
ZAR 40.00Price
Hierdie produk bevat Kwartaal 2 opsommings en Breinkaarte vir Geografie Graad 4, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Kaartvaardighede
Eenheid 1: Syaansigte en planaansigte
Eenheid 2: Simbole en sleutels
Eenheid 3: Roosterverwysings
Eenheid 4: Kompasrigtings
Eenheid 5: 'n Kaart van Suid-Afrika
Eenheid 6: 'n Aardbol en kaart van die wêreld
.png)