Gr 4 SW: Geskiedenis KW 3 [Afrikaans]
Hierdie produk bevat Kwartaal 3 opsommings en Breinkaarte vir Geskiedenis Graad 4, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Vervoer deur die eeue heen
Eenheid 1: Vervoer op land - diere
Eenheid 2: Vervoer op land - die wiel en die karretjie
Eenheid 3: Vervoer op land - waens en koetse
Eenheid 4: Vervoer op land - die fiets
Eenheid 5: Vervoer op land - die stoomenjin en die trein
Eenheid 6: Vervoer op land - die motorkar
Eenheid 7: Algemene vorms van vervoer van mense en goedere op land vandag
Eenheid 8: Vervoer op water
Eenheid 9: Vervoer in die lug
.png)