Gr 5 Geografie KW 1 [Afrikaans]
ZAR 35.00Price
Hierdie produk bevat Kwartaal 1 opsommings en Breinkaarte vir SW se Geografie werk Graad 5, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Eenheid 1: Wêreldkaart en kompasrigting
Eenheid 2: Afrika ons vasteland (oseane, lande en belangrikste stede)
Eenheid 3: 'n Fisiese kaart van Afrika
Eenheid 4: Beelde van Afrika
.png)
![Gr 5 Geografie KW 1 [Afrikaans]](https://static.wixstatic.com/media/4380f0_c6e5183a8c6544d0a258da47c9413e67~mv2.png/v1/fill/w_1920,h_1920,al_c,q_95,enc_avif,quality_auto/4380f0_c6e5183a8c6544d0a258da47c9413e67~mv2.png)