Gr 5 Geografie KW 2 [Afrikaans]
R35.00Price
Inhoud
Exstra informasie
Hierdie produk bevat Kwartaal 2 opsommings en Breinkaarte vir SW se Geografie werk Graad 5, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Eenheid 1: Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart).
Eenheid 2: Fisiese kenmerke.
Eenheid 3: Riviere.
Eenheid 4: Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite.