Gr 5 Geografie KW 4 [Afrikaans]
R35.00Price
Inhoud
Exstra informasie
Hierdie produk bevat Kwartaal 4 opsommings en Breinkaarte vir SW se Geografie werk Graad 5, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Eenheid 1: Mineraal- en steenkool-hulpbronne van Suid-Afrika
Eenheid 2: Mynbou en die omgewing
Eenheid 3: Mynbou en mense