Gr 5 Lewensvaardigheid KW 1 [Afrikaans]
R45.00Price
Inhoud
Exstra informasie
Hierdie produk bevat Kwartaal 1 opsommings en Breinkaarte vir Lewensvaardigheid (LV) Graad 5, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Hoofstuk 1: Positiewe selfbegrip.
Hoofstuk 2: Gee en ontvang terugvoer.
Hoofstuk 3: Hanteer emosies.
Hoofstuk 4: Verhoudings.
Hoofstuk 5: Bewegingsreekse.
Hoofstuk 6: Dans, drama en musiek.
Hoofstuk 7: Waardeer en skep beeldende kuns.