top of page

Gr 5 Pakket KW1 [Afrikaans]

R180.00 Regular Price
R150.00Sale Price

Hierdie pakket bevat die volgende produkte:

* Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 1 (Platinum) Opsommings:
   - Onderwerp 1-5:  Plante en diere op Aarde | Diereskelette | Skelette as strukture | Voedselkettings | Lewensiklusse

* Graad 5 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 1 (Platinum) Opsommings:
   - Geografie - Eenheid 1-4:  Wêreldkaart en kompasrigting | Afrika ons vasteland (oseane, lande en belangrikste stede) | ‘n Fisiese kaart van Afrika | Beelde van Afrika
   - Geskiedenis - Eenheid 1-7:  Hoe ons uitvind oor jagter-versamelaars en herders | Jagter-versamelaar samelewing van die San in die Later Steentydperk | Medisyne uit plante | Die jag en die pyl en boog | Wat het die San geglo? | San-rotskuns | Die samelewing van Khoikhoi-herders in die Later Steentydperk

* Graad 5 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 1 (Platinum) – Opsommings:
   - Hoofstuk 1-7:  Positiewe selfbegrip. | Gee en ontvang terugvoer. | Hanteer emosies. | Verhoudings. | Bewegingsreekse. | Dans, drama en musiek. | Waardeer en skep beeldende kuns.

Preview summary set

Untitled (27).png

General information

  • Summaries are emailed to you as a PDF,  1-5 minutes after your purchase

  • Summaries purchased, can be viewed, downloaded & printed

  • If you encounter any problems with you summary set email us at info@testpapers.co.za

bottom of page