Gr 5 Pakket KW2 [Afrikaans]
Hierdie pakket bevat die volgende produkte:
* Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 2 (Platinum) Opsommings:
- Onderwerp 6-9: Metale en nie-metale | Gebruike van metale | Die verwerking van materiale | Verwerkte materiale
* Graad 5 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 2 (Platinum) Opsommings:
- Geografie - Eenheid 1-4: Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart). | Fisiese kenmerke. | Riviere. | Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite.
- Geskiedenis - Eenheid 1-10: Wanneer, waarom en waar die eerste Afrika-boere hulle in Suider-Afrika gevestig het. | Wonings en dorpies. | Landbou: gewasse en vee. | Sosiale, politieke en ekonomiese strukture. | Beeste was belangrik. | Werktuie en wapens van yster en koper. | Kleiware. | Ruilhandel. | Godsdiens, medisyne en genesing. | Jag.
* Graad 5 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 2 (Platinum) – Opsommings:
- Hoofstuk 8-14: Diskriminasie, stereotipe en vooroordeel. | Kindermishandeling. | Hanteer gewelddadige situasies. | Ouderdoms- en geslagskwessies in verskillende kulture. | Balsporte. | Dans, drama en musiek. | Waardeer en skep beeldende kuns.
.png)
![Gr 5 Pakket KW2 [Afrikaans]](https://static.wixstatic.com/media/9e9590_6bee88a14c1043de8ca1535872efd8bf~mv2.png/v1/fill/w_1920,h_1920,al_c,q_95,enc_avif,quality_auto/9e9590_6bee88a14c1043de8ca1535872efd8bf~mv2.png)