Gr 5 Pakket KW3 [Afrikaans]
Hierdie pakket bevat die volgende produkte:
* Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 3 (Platinum) Opsommings:
- Onderwerp 10-13: Gebergde energie in brandstowwe | Energie en elektrisiteit | Energie en beweging | Stelsels om dinge mee te beweeg
* Graad 5 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 3 (Platinum) Opsommings:
- Geografie - Eenheid 1-4: Die weer. | Reënval. | Klimaat. | Natuurlike plantegroei.
- Geskiedenis - Eenheid 1-4: Die Nylrivier en hoe dit nedersettings beïnvloed het. | Lewenswyse in Antieke Egipte. | Toentankamen. | Die verspreiding van Egipte se gevorderde kennis na ander plekke, soos Europa en die Midde-Ooste.
* Graad 5 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 3 (Platinum) – Opsommings:
- Hoofstuk 15-21: Feeste en gebruike in verskillende gelowe. | Veiligheidsmaatreëls: huis en omgewing. | Water is ‘n belangrike basiese behoefte. | Eet gesond. | Ritmiese bewegings vir kinders. | Dans, drama en musiek. | Waardeer en skep beeldende kuns.
.png)
![Gr 5 Pakket KW3 [Afrikaans]](https://static.wixstatic.com/media/9e9590_2a72e8c4fb1a47b8b635862fdb2c301c~mv2.png/v1/fill/w_1920,h_1920,al_c,q_95,enc_avif,quality_auto/9e9590_2a72e8c4fb1a47b8b635862fdb2c301c~mv2.png)