Gr 5 Pakket KW4 [Afrikaans]
Hierdie pakket bevat die volgende produkte:
* Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 4 (Platinum) Opsommings:
- Onderwerp 14-17: Planeet Aarde | Die oppervlak van die Aarde | Sedimentgesteentes | Fossiele
* Graad 5 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Platinum) Opsommings:
- Geografie - Eenheid 1-3: Mineraal- en steenkool-hulpbronne van Suid-Afrika | Mynbou en die omgewing | Mynbou en mense
- Geskiedenis - Eenheid 1-11: Die name van provinsies en hul hoofstede op ‘n kaart | Wat erfenis is | Erfenisterreine van groot betekenis: Wieg van die Mensdom – Gauteng | Erfenis in voorwerpe: Goue voorwerpe by Mapungubwe – Limpopo | Erfenis in mense se prestasies: Frances Baard – Noord-Kaap | Erfenis in name: Gariepdam – Vrystaat | Erfenis en veranderende identiteite: Die Kasteel – Wes-Kaap | Erfenis en inheemse medisyne: Die genesende eienskappe van die aalwyn – Oos-Kaap | Erfenis in argitektuur: Klipmuurdorp Kaditshwene – Noordwes | Natuurlike erfenis en inheemse kennisstelsels: Makhonjwa-berge – Mpumalanga | Erfenis in kuns: San-rotskuns in die Drakensberge – KwaZulu-Natal
* Graad 5 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 4 (Platinum) – Opsommings:
- Hoofstuk 22-27: Plaaslike gesondheidsprobleme. | MIV en Vigs. | Die misbruik van middels. | Atletiek en swem. | Dans, drama en musiek. | Waardeer en skep beeldende kuns.
.png)
![Gr 5 Pakket KW4 [Afrikaans]](https://static.wixstatic.com/media/9e9590_d08c0be5e7ce4627a75c79c4a15a7c92~mv2.png/v1/fill/w_1920,h_1920,al_c,q_95,enc_avif,quality_auto/9e9590_d08c0be5e7ce4627a75c79c4a15a7c92~mv2.png)