Gr 5 Sosiale Wetenskappe KW 1 [Afrikaans]
Hierdie produk bevat Kwartaal 1 opsommings en Breinkaarte vir Sosiale Wetenskappe (SW) Graad 5, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Geografie:
Eenheid 1: Wêreldkaart en kompasrigting
Eenheid 2: Afrika ons vasteland (oseane, lande en belangrikste stede)
Eenheid 3: 'n Fisiese kaart van Afrika
Eenheid 4: Beelde van Afrika
Geskiedenis:
Eenheid 1: Hoe ons uitvind oor jagter-versamelaars en herders
Eenheid 2: Jagter-versamelaar samelewing van die San in die Later Steentydperk
Eenheid 3: Medisyne uit plante
Eenheid 4: Die jag en die pyl en boog
Eenheid 5: Wat het die San geglo?
Eenheid 6: San-rotskuns
Eenheid 7: Die samelewing van Khoikhoi-herders in die Later Steentydperk
%20(1).png)
.png)
![Gr 5 Sosiale Wetenskappe KW 1 [Afrikaans]](https://static.wixstatic.com/media/9e9590_3ebe41c10af644d983ed49d2f0e44b11~mv2.png/v1/fill/w_980,h_980,al_c,q_90,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/9e9590_3ebe41c10af644d983ed49d2f0e44b11~mv2.png)
.png)