top of page

Gr 5 Sosiale Wetenskappe KW 2 [Afrikaans]

R65.00Price

Hierdie produk bevat Kwartaal 2 opsommings en Breinkaarte vir Sosiale Wetenskappe (SW) Graad 5, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

Geografie:
Eenheid 1:  Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart).
Eenheid 2:  Fisiese kenmerke.
Eenheid 3:  Riviere.
Eenheid 4:  Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite.

Geskiedenis:
Eenheid 1:  Wanneer, waarom en waar die eerste Afrika-boere hulle in Suider-Afrika gevestig het.
Eenheid 2:  Wonings en dorpies.
Eenheid 3:  Landbou: gewasse en vee.
Eenheid 4:  Sosiale, politieke en ekonomiese strukture.
Eenheid 5:  Beeste was belangrik.
Eenheid 6:  Werktuie en wapens van yster en koper.
Eenheid 7:  Kleiware.
Eenheid 8:  Ruilhandel.
Eenheid 9:  Godsdiens, medisyne en genesing.
Eenheid 10:  Jag.

Preview summary set

9061.png_1200 (1).png

General information

  • Summaries are emailed to you as a PDF,  1-5 minutes after your purchase

  • Summaries purchased, can be viewed, downloaded & printed