top of page

Gr 5 Sosiale Wetenskappe KW 3 [Afrikaans]

ZAR 65.00Price

Hierdie produk bevat Kwartaal 3 opsommings en Breinkaarte vir Sosiale Wetenskappe (SW) Graad 5, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

Geografie:
Eenheid 1:  Die weer.
Eenheid 2:  Reënval.
Eenheid 3:  Klimaat.
Eenheid 4:  Natuurlike plantegroei.

Geskiedenis:
Eenheid 1:  Die Nylrivier en hoe dit nedersettings beïnvloed het.
Eenheid 2:  Lewenswyse in Antieke Egipte.
Eenheid 3:  Toentankamen.
Eenheid 4:  Die verspreiding van Egipte se gevorderde kennis na ander plekke, soos Europa en die Midde-Ooste.

Preview summary set

Untitled (27).png

General information

  • Summaries are emailed to you as a PDF,  1-5 minutes after your purchase

  • Summaries purchased, can be viewed, downloaded & printed

  • If you encounter any problems with you summary set email us at info@testpapers.co.za

bottom of page