Gr 5 Sosiale Wetenskappe KW 4 [Afrikaans]
Inhoud
Exstra informasie
Hierdie produk bevat Kwartaal 4 opsommings en Breinkaarte vir Sosiale Wetenskappe (SW) Graad 5, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Geografie:
Eenheid 1: Mineraal- en steenkool-hulpbronne van Suid-Afrika
Eenheid 2: Mynbou en die omgewing
Eenheid 3: Mynbou en mense
Geskiedenis:
Eenheid 1: Die name van provinsies en hul hoofstede op 'n kaart
Eenheid 2: Wat erfenis is
Eenheid 3: Erfenisterreine van groot betekenis: Wieg van die Mensdom - Gauteng
Eenheid 4: Erfenis in voorwerpe: Goue voorwerpe by Mapungubwe - Limpopo
Eenheid 5: Erfenis in mense se prestasies: Frances Baard - Noord-Kaap
Eenheid 6: Erfenis in name: Gariepdam - Vrystaat
Eenheid 7: Erfenis en veranderende identiteite: Die Kasteel - Wes-Kaap
Eenheid 8: Erfenis en inheemse medisyne: Die genesende eienskappe van die aalwyn - Oos-Kaap
Eenheid 9: Erfenis in argitektuur: Klipmuurdorp Kaditshwene - Noordwes
Eenheid 10: Natuurlike erfenis en inheemse kennisstelsels: Makhonjwa-berge - Mpumalanga
Eenheid 11: Erfenis in kuns: San-rotskuns in die Drakensberge - KwaZulu-Natal