Gr 5 SW: Geskiedenis KW 1 [Afrikaans]
R40.00Price
Hierdie produk bevat Kwartaal 1 opsommings en Breinkaarte vir SW se Geskiedenis werk Graad 5, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Eenheid 1: Hoe ons uitvind oor jagter-versamelaars en herders
Eenheid 2: Jagter-versamelaar samelewing van die San in die Later Steentydperk
Eenheid 3: Medisyne uit plante
Eenheid 4: Die jag en die pyl en boog
Eenheid 5: Wat het die San geglo?
Eenheid 6: San-rotskuns
Eenheid 7: Die samelewing van Khoikhoi-herders in die Later Steentydperk
.png)
![Gr 5 SW: Geskiedenis KW 1 [Afrikaans]](https://static.wixstatic.com/media/9e9590_a9e60c07494a426e88a3d2617f91bb6b~mv2.png/v1/fill/w_1920,h_1920,al_c,q_95,enc_avif,quality_auto/9e9590_a9e60c07494a426e88a3d2617f91bb6b~mv2.png)