top of page

Gr 5 SW: Geskiedenis KW 2 [Afrikaans]

R40.00Price

Hierdie produk bevat Kwartaal 2 opsommings en Breinkaarte vir SW se Geskiedenis werk Graad 5, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Eenheid 1:  Wanneer, waarom en waar die eerste Afrika-boere hulle in Suider-Afrika gevestig het.
Eenheid 2:  Wonings en dorpies.
Eenheid 3:  Landbou: gewasse en vee.
Eenheid 4:  Sosiale, politieke en ekonomiese strukture.
Eenheid 5:  Beeste was belangrik.
Eenheid 6:  Werktuie en wapens van yster en koper.
Eenheid 7:  Kleiware.
Eenheid 8:  Ruilhandel.
Eenheid 9:  Godsdiens, medisyne en genesing.
Eenheid 10:  Jag.

Preview summary set

Untitled (27).png

General information

  • Summaries are emailed to you as a PDF,  1-5 minutes after your purchase

  • Summaries purchased, can be viewed, downloaded & printed

  • If you encounter any problems with you summary set email us at info@testpapers.co.za

bottom of page