top of page

Gr 5 SW: Geskiedenis KW 4 [Afrikaans]

R40.00Price

Hierdie produk bevat Kwartaal 4 opsommings en Breinkaarte vir SW se Geskiedenis werk Graad 5, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Eenheid 1:  Die name van provinsies en hul hoofstede op 'n kaart
Eenheid 2:  Wat erfenis is
Eenheid 3:  Erfenisterreine van groot betekenis: Wieg van die Mensdom - Gauteng
Eenheid 4:  Erfenis in voorwerpe: Goue voorwerpe by Mapungubwe - Limpopo
Eenheid 5:  Erfenis in mense se prestasies: Frances Baard - Noord-Kaap
Eenheid 6:  Erfenis in name: Gariepdam - Vrystaat
Eenheid 7:  Erfenis en veranderende identiteite: Die Kasteel - Wes-Kaap
Eenheid 8:  Erfenis en inheemse medisyne: Die genesende eienskappe van die aalwyn - Oos-Kaap
Eenheid 9:  Erfenis in argitektuur: Klipmuurdorp Kaditshwene - Noordwes
Eenheid 10:  Natuurlike erfenis en inheemse kennisstelsels: Makhonjwa-berge - Mpumalanga
Eenheid 11:  Erfenis in kuns: San-rotskuns in die Drakensberge - KwaZulu-Natal

Preview summary set

Untitled (27).png

General information

  • Summaries are emailed to you as a PDF,  1-5 minutes after your purchase

  • Summaries purchased, can be viewed, downloaded & printed

  • If you encounter any problems with you summary set email us at info@testpapers.co.za

bottom of page