Gr 6 Lewensvaardigheid KW 4 [Afrikaans]
R50.00Price
Inhoud
Exstra informasie
Hierdie produk bevat Kwartaal 4 opsommings en Breinkaarte vir Lewensvaardigheid (LV) Graad 6, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Hoofstuk 22: Basiese noodhulp.
Hoofstuk 23: Voedselhigiëne.
Hoofstuk 24: Oordraagbare siektes.
Hoofstuk 25: MIV en VIGS.
Hoofstuk 26: Bewegingsreekse en swem..
Hoofstuk 27: Dans, drama en musiek.
Hoofstuk 28: Waardeer en skep beeldende kuns.