top of page

Gr 6 Pakket KW2 [Afrikaans]

R180.00 Regular Price
R150.00Sale Price

Hierdie pakket bevat die volgende produkte:

* Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 2 (Platinum) Opsommings:
   - Onderwerp 5-9: Die rangskikking van partikels in vastestowwe, vloeistowwe en gasse | Mengsels | Oplossings | Mengsels en waterbronne | Prosesse om water te suiwer

* Graad 6 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 2 (Platinum) Opsommings:
   - Geografie - Eenheid 1-5:  Hoe mense handel dryf | Waarmee mense handel dryf | Hulpbronne en hul waarde | Regverdige handel | Onregverdige handel
   - Geskiedenis - Eenheid 1-5:  Redes vir Europsese ontdekkingsreise | Gevallestudies | Nuwe idees en kennis | Handel en wins | VOC

* Graad 6 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 2 (Platinum) – Opsommings:
   - Hoofstuk 8-14:  Selfbestuursvaardighede | Afknouery | Kulturele deurgangsrites | Die waardigheid van persone met uiteenlopende godsdienste | Fisiese fiksheid | Dans, drama en musiek | Waardeer en skep beeldende kuns
 

Preview summary set

Untitled (27).png

General information

  • Summaries are emailed to you as a PDF,  1-5 minutes after your purchase

  • Summaries purchased, can be viewed, downloaded & printed

  • If you encounter any problems with you summary set email us at info@testpapers.co.za

bottom of page