top of page

Gr 6 Pakket KW3 [Afrikaans]

R180.00 Regular Price
R150.00Sale Price

Hierdie pakket bevat die volgende produkte:

* Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 3 (Platinum) Opsommings:
   - Onderwerp 10-13: Elektriese stroombane. | Elektriese geleiers en isoleerders. | Stelsels om probleme mee op te los. | Hoofstroomelektrisiteit

* Graad 6 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 3 (Platinum) Opsommings:
   - Geografie - Eenheid 1-4:  Klimaat oor die wêreld heen. | Tropiese reënwoude. | Warmwoestyne. | Naaldwoude.
   - Geskiedenis - Eenheid 1-4:  Hoe mense hulself in ‘n demokrasie regeer. | Regte en verantwoordelikhede van burgers in ‘n demokrasie. | Kinders se regte en verantwoordelikhede. | Nasionale simbole.

* Graad 6 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 3 (Platinum) – Opsommings:
   - Hoofstuk 15-21:  Dieresorg. | Versorging van mense. | Nasiebou en kulturele erfenis. | Geslagstereotipering, seksisme en mishandeling. | Basiese passies. | Dans, drama en musiek. | Waardeer en skep beeldende kuns

Preview summary set

Untitled (27).png

General information

  • Summaries are emailed to you as a PDF,  1-5 minutes after your purchase

  • Summaries purchased, can be viewed, downloaded & printed

  • If you encounter any problems with you summary set email us at info@testpapers.co.za

bottom of page