top of page

Gr 6 Pakket KW4 [Afrikaans]

R180.00 Regular Price
R150.00Sale Price

Hierdie pakket bevat die volgende produkte:

* Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 4 (Platinum) Opsommings:
   - Onderwerp 14-17: Die sonnestelsel. | Die beweging van die Aarde, die planete en die maan. | Stelsels vir die bestudering van die ruimte. | Stelsels om die Maan en Mars te verken.

* Graad 6 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Platinum) Opsommings:
   - Geografie - Eenheid 1-5:  Mense en provinsies in Suid-Afrika. | Hoekom mense woon waar hulle woon. | Landelike en stedelike gebiede. | Mense oor die wêreld heen. | Gevallestudie:  Rio de Janeiro.
   - Geskiedenis - Eenheid 1-4:  Inheemse medisyne in Suid-Afrika. | Westerse wetenskaplike mediese ontdekkings. | Deurbraak in chirurgie:  eerste hartoorplanting. | Verband tussen holistiese en Westerse vorms van genesing.

* Graad 6 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 4 (Platinum) – Opsommings:
   - Hoofstuk 22-28:  Basiese noodhulp. | Voedselhigiëne. | Oordraagbare siektes. | MIV en VIGS. | Bewegingsreekse en swem. | Dans, drama en musiek. | Waardeer en skep beeldende kuns.

Preview summary set

Untitled (27).png

General information

  • Summaries are emailed to you as a PDF,  1-5 minutes after your purchase

  • Summaries purchased, can be viewed, downloaded & printed

  • If you encounter any problems with you summary set email us at info@testpapers.co.za

bottom of page