top of page

Gr 6 Sosiale Wetenskappe KW 4 [Afrikaans]

R70.00Price

Hierdie produk bevat Kwartaal 4 opsommings en Breinkaarte vir Sosiale Wetenskappe (SW) Graad 6, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

Geografie:
Eenheid 1:  Mense en provinsies in Suid-Afrika.
Eenheid 2:  Hoekom mense woon waar hulle woon.
Eenheid 3:  Landelike en stedelike gebiede.
Eenheid 4:  Mense oor die wêreld heen.
Eenheid 5:  Gevallestudie:  Rio de Janeiro.

Geskiedenis:
Eenheid 1:  Inheemse medisyne in Suid-Afrika.
Eenheid 2:  Westerse wetenskaplike mediese ontdekkings.
Eenheid 3:  Deurbraak in chirurgie:  eerste hartoorplanting.
Eenheid 4:  Verband tussen holistiese en Westerse vorms van genesing.

Preview summary set

Untitled (27).png

General information

  • Summaries are emailed to you as a PDF,  1-5 minutes after your purchase

  • Summaries purchased, can be viewed, downloaded & printed

  • If you encounter any problems with you summary set email us at info@testpapers.co.za

bottom of page