Gr 6 SW: Geografie KW 4 [Afrikaans]
ZAR 40.00Price
Hierdie produk bevat Kwartaal 4 opsommings en Breinkaarte vir Geografie Graad 6, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Eenheid 1: Mense en provinsies in Suid-Afrika.
Eenheid 2: Hoekom mense woon waar hulle woon.
Eenheid 3: Landelike en stedelike gebiede.
Eenheid 4: Mense oor die wêreld heen.
Eenheid 5: Gevallestudie: Rio de Janeiro.
.png)
![Gr 6 SW: Geografie KW 4 [Afrikaans]](https://static.wixstatic.com/media/4380f0_a61fb702e6484155a1db71a2ae77b140~mv2.png/v1/fill/w_1920,h_1920,al_c,q_95,enc_avif,quality_auto/4380f0_a61fb702e6484155a1db71a2ae77b140~mv2.png)