Gr 6 SW: Geskiedenis KW 3 [Afrikaans]
R40.00Price
Hierdie produk bevat Kwartaal 3 opsommings en Breinkaarte vir Geskiedenis Graad 6, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Eenheid 1: Hoe mense hulself in 'n demokrasie regeer.
Eenheid 2: Regte en verantwoordelikhede van burgers in 'n demokrasie.
Eenheid 3: Kinders se regte en verantwoordelikhede.
Eenheid 4: Nasionale simbole.
.png)
![Gr 6 SW: Geskiedenis KW 3 [Afrikaans]](https://static.wixstatic.com/media/9e9590_062e22c50aaf457b8f9bfc50703eb122~mv2.png/v1/fill/w_1920,h_1920,al_c,q_95,enc_avif,quality_auto/9e9590_062e22c50aaf457b8f9bfc50703eb122~mv2.png)