top of page

Gr 7 Lewensorientering KW 1 [Afrikaans]

R60.00Price

Hierdie produk bevat Kwartaal 1 opsommings en Breinkaarte vir Lewensorientering (LO) Graad 7, en is gebaseer op die “Kollig Op” Handboek in Afrikaans.
Lewensoriëntering:
Module 1:  Selfbeeld - Eenheid 1-2:  Identifiseer en besin - positiewe persoonlike eienskappe, belangstellings, vermoëns en potensiaal. | Strategieë - selfbeeld met positiewe optrede bevorder. | Module 2:  Veranderinge in seuns en meisies - Eenheid 1-3:  Puberteit en geslagskonstrukte. | Verstaan die veranderinge. | Respek, waardering en aanvaardig. | Module 3:  Groepsdruk - Eenheid 1-3:  Gevolge van groepsdruk. | Gepaste reaksies op groepsdruk. |  Onderhandelingsvaardighede en waar om hulp te kry. | Module 4:  Lees, studeer, vaardighede:  geheue - Eenheid 1-2:  Lees en studeer. |  Vaardighede - geheue te ontwikkel; vermoë - te herroep.
Liggaamlike opvoeding:
Module 1:  Liggaamopvoeding - Eenheid 1-3:  Oefen veilig. | Wat is oefening en fiksheid? | Module 2:  Liggaamsopvoeding - Eenheid 1-3:  Wat is 'n fiksheidsprogram? | Verbeter jou soepelheid. | Wat is aërobiese oefening? | Module 3:  Liggamsopvoeding - Eenheid 1-3:  Beweeg op die maat van musiek. | Wat is krag? | Wat is spoed? | Module 4:  Liggamsopvoeding - Eenheid 1-2:  Die waarde van oefening. | Raak meer aktief!

Preview summary set

Untitled (27).png

General information

  • Summaries are emailed to you as a PDF,  1-5 minutes after your purchase

  • Summaries purchased, can be viewed, downloaded & printed

  • If you encounter any problems with you summary set email us at info@testpapers.co.za

bottom of page