Gr 7 Lewensorientering KW 2 [Afrikaans]
Hierdie produk bevat Kwartaal 2 opsommings en Breinkaarte vir Lewensorientering (LO) Graad 7, en is gebaseer op die “Kollig Op” Handboek in Afrikaans.
Lewensoriëntering:
Module 5: Menseregte en regverdige spel in 'n verskeidenheid atletiek- en ander sportaktiwiteite - Eenheid 1-2: Menseregte soos beskryf in die Suid-Afrikaanse Grondwet | Regverdige spel in 'n verskeidenheid atletiek- en ander sportaktiwiteite | Module 6: Hantering van mishandeling in verskillende kontekste - Eenheid 1-3: Hantering van mishandeling en die identifisering van bedereigende en gevaarlike situasies | Invloed van mishandeling en die belangrikheid van kommunikasie | Hoe om jouself te beskerm en plekke van beskerming | Module 7: Loopbaanvelde - Eenheid 1-3: Loopbaanvelde: Eienskappe en skoolvakke wat met elke loopbaanveld verband hou | Werkomgewing, aktiwiteite, geleenthede en uitdagings in elke loopbaanveld | Skoolvlak, duur van studie, dienste en bronne vir loopbaanvelde
Liggaamlike opvoeding:
Module 5: Liggaamsopvoeding - Eenheid 1-2: Speel speletjies veilig. | Vaardighede wat by invalspeletjies gebruik word: Hardloop | Module 6: Liggaamsopvoeding - Eenheid 1-3: Raakrugby | Vaardighede wat in invalspeletjies gebruik word: ontwyking, vlug en jaag | Vaardighede wat in invalspeletjies gebruik word: Verdediging | Module 7: Liggaamsopvoeding - Eenheid 1-3: Vaardighede wat in invalspeletjies gebruik word: Dribbel | Vaardighede wat in invalspeletjies gebruik word: Balans, krag en koordinasie | 'n Inheemse speletjie: Dibeke
.png)
![Gr 7 Lewensorientering KW 2 [Afrikaans]](https://static.wixstatic.com/media/9e9590_f6b1c875505749eba0b0a3183ff54342~mv2.png/v1/fill/w_1920,h_1920,al_c,q_95,enc_avif,quality_auto/9e9590_f6b1c875505749eba0b0a3183ff54342~mv2.png)