Gr 7 Lewensorientering KW 3 [Afrikaans]
Hierdie produk bevat Kwartaal 3 opsommings en Breinkaarte vir Lewensorientering (LO) Graad 7, en is gebaseer op die “Kollig Op” Handboek in Afrikaans.
Lewensoriëntering:
Module 8: Middelmisbruik - Eenheid 1-4: Soorte / vorms van middelmisbruik. | Simptome van middelmisbruik. | Persoonlike faktore wat tot middelmisbruik bydra. | Beskermende faktore en voorkomingsmaatreëls wat die moontlikheid van middelmisbruik verminder. |Module 9: Omgewingsgesondheid - Eenheid 1-3: Plaaslike omgewingsgesondheidsprobleme. | Gemeenskaps- en individuele projekte en strategieë om omgewingsgesondheidsprobleme te voorkom en te hanteer. | Probleemoplossingsvaardighede. | Module 10: Wêreld van werk. - Eenheid 1-3: Ondersoek loopbane en loopbaanverwante aktiwiteite. | Simulasie van loopbaanverwante aktiwiteite. | Waarde en belangrikheid van werk en die vervulling van persoonlike behoeftes en potensiaal.
Liggaamlike opvoeding:
Eenheid 1: Veiligheid wanneer rotasie-, balans-, elevasie- en ritmiese bewegings uitgevoer word. | Eenheid 2: Beweeg jou liggaam. | Eenheid 3: Rotasie. | Eenheid 4: Balans.
.png)
![Gr 7 Lewensorientering KW 3 [Afrikaans]](https://static.wixstatic.com/media/9e9590_2adac82f57e641f481a22a0f68b6edd8~mv2.png/v1/fill/w_1920,h_1920,al_c,q_95,enc_avif,quality_auto/9e9590_2adac82f57e641f481a22a0f68b6edd8~mv2.png)