top of page

Gr 7 Lewensorientering KW 4 [Afrikaans]

R60.00Price

Hierdie produk bevat Kwartaal 4 opsommings en Breinkaarte vir Lewensorientering (LO) Graad 7, en is gebaseer op die “Kollig Op” Handboek in Afrikaans.
Lewensoriëntering:
Module 11:  Persoonlike dieet en voiding - Eenheid 1-2:  Faktore wat keuse van persoonlike dieet en voeding beïnvloed. | Maniere om die voedingswaarde van 'n persoonlike dieet te verbeter. | Module 12:  Algemene siektes - Eenheid 1-3:  Algemene siektes en oorsake van siektes. | Behandeling, versorging, ondersteuning, hulpbronne vir gesondheidsinligting en -dienste. | Strategieë om met tuberkulose, diabetes, epilepsie, MIV en VIGS saam te leef. | Module 13:  Rol van mondelinge tradisies en geskrifte in die meerderheidsreligieë in SA - Eenheid 1-2:  Judaïsme, die Christendom en Islam. | Hindoeïsme, Boeddhisme en tradisionele Afrika-religie.
Liggaamlike opvoeding:
Module 11:  Liggaamsopvoeding - Eenheid 1-2:  Wees veilig buite. | Basiese noodhulp. | Module 12:  Liggaamsopvoeding - Eenheid 1-3:  Bewaar die omgewing. | Voetslaan. | Roetedraf. | Module 13:  Liggaamsopvoeding - Eenheid 1-2:  Basiese oriëntering. | Hindernisse in die buitelug.

Preview summary set

Untitled (27).png

General information

  • Summaries are emailed to you as a PDF,  1-5 minutes after your purchase

  • Summaries purchased, can be viewed, downloaded & printed

  • If you encounter any problems with you summary set email us at info@testpapers.co.za

bottom of page