top of page

Gr 7 Pakket KW1 [Afrikaans]

R400.00 Regular Price
R350.00Sale Price

Hierdie pakket bevat die volgende produkte:

* Graad 7 Natuurwetenskappe (NW) Kwartaal 1 (Kollig Op) – Opsommings Alleen
   - Module 1-5:  Die Biosfeer. | Biodiversiteit. | Geslagtelike voortplanting in angiosperme. | Menslike voortplanting. | Variasie.

* Graad 7 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 1 (Kollig Op) – Opsommings Alleen
   - Geografie:  Eenheid 1-5:  Plaaslike kaarte en straatkaarte. | Sketskaarte en verduideliking van roetes. | Sketskaart van die plaaslike gebied. | Afstand en skaal. | Huidige gebeure.
   - Geskiedenis:  Eenheid 1-3:  Handel oor die Sahara-woestyn. | Die koningkryk van Mali. | Die stad Timboektoe.

* Graad 7 Lewensoriëntering (LO) Kwartaal 1 (Via Afrika Handboek) – Opsommings Alleen
   - Weke 1-2:  Selfontwikkeling in die samelewing | Liggaamsopvoeding - Eenheid 1-3:  Selfbeeld | Veiligheidskwessies met betrekking tot fiksheidsaktiwiteite | Deelname aan ‘n fiksheidsprogram
   - Weke 3-5:  Selfontwikkeling in die samelewing | Liggaamsopvoeding - Eenheid 1-3:  Veranderinge soos puberteit en geslagsidentiteit by seuns en meisies | Deelname aan ‘n fiksheidprogram | Deelname aan en bewegingsuitvoering in ‘n fiksheidsprogram
   - Weke 6-8:  Selfontwikkeling in die samelewing | Liggaamsopvoeding - Eenheid 1-2:  Groepsdruk:  gevolge van groepsdruk | Deelname aan ‘n fiksheidprogram
   - Weke 9-10:  Wêreld van werk | Liggaamsopvoeding - Eenheid 1-4:  Die Belangrikheid van lees en studeer:  lees vir genot en lees met begrip | Vaardighede om geheue te ontwikkel:  die vermoë om te onthou of herroep | Deelname aan ‘n fiksheidprogram | Deelname aan en bewegingsuitvoering in ‘n fiksheidsprogram

* Graad 7 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) Kwartaal 1 (Vandag) – Opsommings
   - Onderwerp 1-4: Die Geskiedenis van Geld. | Behoeftes & Begeertes. | Goedere & Dienste. | Besighede.

* Graad 7 Tegnologie (TEG) Kwartaal 1 (Vandag) – Opsommings
   - Hoofstuk 1-3:  Wat is tegnologie? | Inleiding tot grafiese kommunikasie | Hefbome | Mini Praktiese Assesseringstaak

* Graad 7 Skeppende Kuns (SK) Kwartaal 1 (Top Klas) - Opsommings 
   - Dans – Eenheid 1-3: Dansuitvoering | Dansimprovisasie en komposisie | Dansteorie en -geletterdheid
   - Drama – Eenheid 1-3: Ontwikkeling van dramavaardighede | Drama-elemente in die skep van ‘n toneel | Loopbane
   - Musiek – Eenheid 1-3: Musiekgeletterdheid | Musiekluister | Voordrag en die skep van musiek
   - Visuele Kunste – Eenheid 1-5: Skep in 3D: ‘n Sakkie vir ‘n selfoon | Visuele geletterdheid: Vind uit oor geboue | Skep in 2D: Monochromatiese kleur in plakskildery | Skep in 2D: Waarnemingstekenwerk: klein 

Preview summary set

Untitled (27).png

General information

  • Summaries are emailed to you as a PDF,  1-5 minutes after your purchase

  • Summaries purchased, can be viewed, downloaded & printed

  • If you encounter any problems with you summary set email us at info@testpapers.co.za

bottom of page