top of page

Gr 7 Pakket KW2 [Afrikaans]

R400.00 Regular Price
R350.00Sale Price

Hierdie pakket bevat die volgende produkte:

* Graad 7 Natuurwetenskappe (NW) Kwartaal 2 (Kollig Op) – Opsommings Alleen
   - Onderwerp 6-9: Eienskappe van materiale | Skeiding van mengsels | Sure, basisse en neutrale stowwe | Inleiding tot die Periodieke Tabel van elemente

* Graad 7 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 2 (Kollig Op) – Opsommings Alleen
   - Geografie:  Eenheid 1-4:  Struktuur van die Aarde. | Vulkane. | Aardbewings. | Oorstromings.
   - Geskiedenis:  Eenheid 1-5:  Wes-Afrika voor Europese slawehandel. | Die aard van slawerny. | Slawerny in die Suide van Amerika. | Impak van transatlantiese slawehandel op slawe. | Impak van slawehandel op ekonomieë van Wes-Afrika.

* Graad 7 Lewensoriëntering (LO) Kwartaal 2 (Via Afrika Handboek) – Opsommings Alleen
   - Weke 1-2: Grondwetlike regte en verantwoordelikhede | Liggaamsopvoeding – Eenheid 1-4:  Menseregte soos vervat in die Grondwet van die Republiek van Suid Afrika | Regverdige spel in verskeie atletiek- en sportaktiwiteite:  rol van waardes, vertroue en respek vir verskille | Veiligheidskwessies in verband met deelname aan invalspeletjies | Speel gemeenskap- of inheemse speletjies wat die konsep van inval insluit
   - Weke 3-5: Grondwetlike regte en verantwoordelikhede | Liggaamsopvoeding – Eenheid 1 – 3:  Hantering van mishandeling in verskillende kontekste:  tussen volwassenes en kinders en tussen portuurgroepe | Speel gemeenskap- of inheemse speletjies wat die konsep van inval insluit | Deelname aan en bewegingsuitvoering in gemeenskap- of inheemse speletjies wat die konsep van inval insluit
   - Weke 6-8: Wêreld van werk | Liggaamsopvoeding – Eenheid 1 – 3:  Loopbaanrigtings | Speel gemeenskap- of inheemse speletjies wat die konsep van inval insluit | Deelname aan en bewegingsuitvoering in gemeenskap- of inheemse speletjies wat die konsep van inval insluit

* Graad 7 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) Kwartaal 2 (Vandag) – Opsommings
   - Onderwerp 5-7: Rekeningkundige Begrippe. | Inkomste en uitgawes. | Begrotings.

* Graad 7 Tegnologie (TEG) Kwartaal 2 (Vandag) – Opsommings
   - Hoofstuk 4-5: Strukture | Ondersoek strukturele ontwerpsake | Mini Praktiese Assesseringstaak

* Graad 7 Skeppende Kuns (SK) Kwartaal 2 (Top Klas) - Opsommings 
   - Dans – Eenheid 4-6:  Dansuitvoering | Dansimprovisasie en komposisie | Dansteorie en -geletterdheid
   - Drama – Eenheid 4-6:  Ontwikkeling van dramavaardighede | Interpretasie en optrede: volksverhaal of spreekkoor | Loopbane
   - Musiek – Eenheid 4-6:  Musiekgeletterdheid | Musiekluister | Voordrag en die skep van musiek
   - Visuele Kunste – Eenheid 6-9:  Skep in 2D: Skraapbord-stillewe met musiekinstrumente | Visuele geletterdheid: Betekenis en simboliek van stilleweskilderye | Skep in 2D: Skilder ‘n stillewe met blomme | Visuele geletterdheid: Doen navorsing oor handwerk en handwerkers in Suid-Afrika
 

Preview summary set

Untitled (27).png

General information

  • Summaries are emailed to you as a PDF,  1-5 minutes after your purchase

  • Summaries purchased, can be viewed, downloaded & printed

  • If you encounter any problems with you summary set email us at info@testpapers.co.za

bottom of page