Gr 7 Pakket KW3 [Afrikaans]
Hierdie pakket bevat die volgende produkte:
* Graad 7 Natuurwetenskappe (NW) Kwartaal 3 (Kollig Op) – Opsommings Alleen
- Onderwerp 10-15: Energiebronne. | Potensiële en kinetiese energie. | Hitte-oordrag. | Isolasie en energiebesparing. | Energie-oordrag na die omliggende omgewing. | Die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.
* Graad 7 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 3 (Kollig Op) – Opsommings Alleen
- Geografie: Eenheid 1-3: Bevolkingskonsepte | Faktore wat geboorte- en sterftesyfers beïnvloed. | Die wêreld se bevolkingsgroei.
- Geskiedenis: Eenheid 1-3: Hersiening van Graad 5. | Nederlandse nedersetting. | Gevolge vir die Hollanders.
* Graad 7 Lewensoriëntering (LO) Kwartaal 3 (Via Afrika Handboek) – Opsommings Alleen
- Weke 1-4: Gesondheids-, sosiale en omgewings verantwoordelikheid | Liggaamsopvoeding – Eenheid 1 – 3: Middelmisbruik | Veiligheidskwessies in verband met bewegingsaktiwiteite | Voer ‘n reeks fisiese aktiwiteite uit, rotasie, balans, elevasie en ritmiese bewegings ingesluit
- Weke 5-7: Gesondheids-, sosiale en omgewings verantwoordelikheid | Liggaamsopvoeding – Eenheid 1 – 3: Omgewingsgesondheid | Voer ‘n reeks fisiese bewegings uit, insluitend rotasie, balans, oplig en ritmiese beweging | Deelname aan en bewegings uitvoering van ‘n reeks fisiese aktiwiteite, rotasie, balans, elevasie en ritmiese bewegings ingesluit
- Weke 8-10: Wêreld van werk | Liggaamsopvoeding – Eenheid 1 – 3: Nabootsing van beroepsverwante aktiwiteite: naam van die loopbaan en wie die werkgewer is | Waarde en belangrikheid van werk om persoonlike behoeftes en potensiaal te verwenslik | Voer ‘n reeks fisiese bewegings uit, insluitend rotasie, balans, oplig en ritmiese beweging
* Graad 7 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) Kwartaal 3 (Vandag) – Opsommings
- Onderwerp 8-11: Die entrepreneur | Hoe om ‘n besigheid te begin. | Entrepreneursdag. | Ongelykheid en armoede.
* Graad 7 Tegnologie (TEG) Kwartaal 3 (Vandag) – Opsommings
- Hoofstuk 6-9: Magnetisme & Magnete. | Die herwinning van materiale. | Eenvoudige elektriese stroombane & elektromagnete. | Krukke & katrolle.
* Graad 7 Skeppende Kuns (SK) Kwartaal 3 (Top Klas) - Opsommings
- Dans – Eenheid 7-9: Dansuitvoering | Dansimprovisasie en komposisie | Dansteorie en -geletterdheid
- Drama – Eenheid 7-9: Ontwikkeling van dramavaardighede | Drama-elemente in die skep van ‘n toneel | Loopbane
- Musiek – Eenheid 7-9: Musiekgeletterdheid | Musiekluister | Voordrag en die skep van musiek
- Visuele Kunste – Eenheid 10-13: Skep in 3D: ‘n Sakkie vir ‘n selfoon | Visuele geletterdheid: Vind uit oor geboue | Skep in 2D: Monochromatiese kleur in plakskildery | Skep in 2D: Waarnemingstekenwerk: klein voorwerpe in ‘n nat medium
.png)
![Gr 7 Pakket KW3 [Afrikaans]](https://static.wixstatic.com/media/9e9590_7173d9592fd44e37b78d50415ddaa66b~mv2.png/v1/fill/w_1920,h_1920,al_c,q_95,enc_avif,quality_auto/9e9590_7173d9592fd44e37b78d50415ddaa66b~mv2.png)