Gr 7 Pakket KW4 [Afrikaans]
Hierdie pakket bevat die volgende produkte:
* Graad 7 Natuurwetenskappe (NW) Kwartaal 4 (Kollig Op) – Opsommings Alleen
- Onderwerp 16-18: Verhouding van die son met die aarde. | Verhouding van die maan en die aarde. | Geskiedkundige ontwikkeling van sterrekunde.
* Graad 7 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Kollig Op) – Opsommings Alleen
- Geografie: Eenheid 1-3: Natuurlike hulpbronne. | Bestuur van hulpbronne. | Water in Suid-Afrika.
- Geskiedenis: Eenheid 1-3: Aankoms van die Britte en die uitbreiding van die grense van Europese nedersetting. | Die oostelike grens van Europese nedersetting. | Die noordelike grens van Europese nedersetting.
* Graad 7 Lewensoriëntering (LO) Kwartaal 4 (Via Afrika Handboek) – Opsommings Alleen
- Weke 1-2: Selfontwikkeling in die samelewing | Liggaamsopvoeding – Eenheid 1 – 3: Persoonlike dieet en voeding | Veiligheidskwessies in verband met buitelug-ontspanningsprogram | Deelname aan en bewegingsuitvoerings in ‘n buitelug-ontspanningsprogram
- Weke 3-5: Gesondheids-, sosiale en omgewingsvriendelikheid | Liggaamsopvoeding – Eenheid 1 – 2: Algemene siektes soos tuberkulose, diabetes, epilepsie, obesiteit, anoreksie, MIV en Vigs | Eenheid 2: Deelname aan en bewegingsuitvoerings in ‘n buitelug-ontspanningsprogram
- Weke 6-7: Grondwetlike regte en verantwoordelikhede | Liggaamsopvoeding – Eenheid 1 – 2: Die rol van mondelinge tradisies en geskrifte in die belangrikste religieë in Suid-Afrika | Bewegingsuitvoering in ‘n buitelug-ontspanningsprogram
* Graad 7 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) Kwartaal 4 (Vandag) – Opsommings
- Onderwerp 12-13: Die Produksieproses. | Spaargeld.
* Graad 7 Tegnologie (TEG) Kwartaal 4 (Vandag) – Opsommings
- Hoofstuk 10: Die verwerking van materiale vir noodsituasies.
* Graad 7 Skeppende Kuns (SK) Kwartaal 4 (Top Klas) - Opsommings
- Dans – Eenheid 10-12: Dansuitvoering | Dansimprovisasie en komposisie | Dansteorie en -geletterdheid
- Drama – Eenheid 10-12: Ontwikkeling van dramavaardighede | Interpretasie en optrede: Volksverhaal of spreekkoor | Loopbane
- Musiek – Eenheid 10-12: Musiekgeletterdheid | Musiekluister | Voordrag en die skep van musiek
- Visuele Kunste – Eenheid 14-15: Formele assesseringsprojek (Drie stadiums) | Skep in 3D: Handwerkvaardighede
.png)
![Gr 7 Pakket KW4 [Afrikaans]](https://static.wixstatic.com/media/9e9590_de1f4affaac24efabf458438a98c2984~mv2.png/v1/fill/w_1920,h_1920,al_c,q_95,enc_avif,quality_auto/9e9590_de1f4affaac24efabf458438a98c2984~mv2.png)