Gr 7 Sosiale Wetenskappe KW 1 [Afrikaans]
Hierdie produk bevat Kwartaal 1 opsommings en Breinkaarte vir Sosiale Wetenskappe (SW) Graad 7, en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.
Geografie: Kaartvaardighede
Eenheid 1: Plaaslike kaarte en straatkaarte
Eenheid 2: Sketskaarte en verduideliking van roetes
Eenheid 3: Afstand en skaal
Eenheid 4: Huidige gebeure
Geskiedenis: Die koninkryk van Mali en die stad Timboektoe gedurende die 14de eeu
Eenheid 1: Handel oor die Sahara-woestyn
Eenheid 2: Die koninkryk van Mali
Eenheid 3: Die stad Timboektoe
%20(1).png)
.png)
![Gr 7 Sosiale Wetenskappe KW 1 [Afrikaans]](https://static.wixstatic.com/media/9e9590_3bc2040a63cd4b69807fcef55f1363cb~mv2.png/v1/fill/w_980,h_980,al_c,q_90,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/9e9590_3bc2040a63cd4b69807fcef55f1363cb~mv2.png)
.png)