top of page

Gr 7 Sosiale Wetenskappe KW 2 [Afrikaans]

R80.00Price

Hierdie produk bevat Kwartaal 2 opsommings en Breinkaarte vir Sosiale Wetenskappe (SW) Graad 7, en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.

Geografie: Vulkane, aardbewings en vloede
Eenheid 1:  Struktuur van die aarde
Eenheid 2:  Vulkane
Eenheid 3:  Aardbewings
Eenheid 4:  Vloede

Geskiedenis: Die trans-Atlantiese slawehandel
Eenheid 1: Wes-Afrika voor die Europese slawehandel
Eenheid 2:  Slawerny in die suide van Amerika
Eenheid 3:  Die impak van trans-Atlantiese slawehandel op slawe
Eenheid 4:  Die ekonomiese invloed van die trans-Atlantiese slawehandel

Preview summary set

9061.png_1200 (1).png

General information

  • Summaries are emailed to you as a PDF,  1-5 minutes after your purchase

  • Summaries purchased, can be viewed, downloaded & printed