Gr 7 Sosiale Wetenskappe KW 4 [Afrikaans]
Hierdie produk bevat Kwartaal 4 opsommings en Breinkaarte vir Sosiale Wetenskappe (SW) Graad 7, en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.
Geografie: Natuurlike hulpbronne en bewaring in Suid-Afrika
Eenheid 1: Natuurlike hulpbronne
Eenheid 2: Bestuur van hulpbronne
Eenheid 3: Water in Suid-Afrika
Geskiedenis: Samewerking en konflik op die grense van die Kaapkolonie in die vroeë 19de eeu
Eenheid 1: Aankoms van die Britte en die uitbreiding van die grense van Europese nedersetting
Eenheid 2: Die oostelike grens van Europese nedersetting
Eenheid 3: Die noordelike grens van Europese nedersetting
.png)
![Gr 7 Sosiale Wetenskappe KW 4 [Afrikaans]](https://static.wixstatic.com/media/4380f0_4531a8b3a35a4041935aeb6be3495ae7~mv2.png/v1/fill/w_1920,h_1920,al_c,q_95,enc_avif,quality_auto/4380f0_4531a8b3a35a4041935aeb6be3495ae7~mv2.png)